Moenie vergeet om te vote vir die finalists in ons Funky Fridge kompetisie nie.
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Carla on Moenie ‘n doos wees nie, gaan Oppikoppi toe. Fok.
- kali on Moenie ‘n doos wees nie, gaan Oppikoppi toe. Fok.
- Jevaandre Gaarkuiken on Moenie ‘n doos wees nie, gaan Oppikoppi toe. Fok.
- honnestront on Moenie ‘n doos wees nie, gaan Oppikoppi toe. Fok.
- Swartkrulhaar on Moenie ‘n doos wees nie, gaan Oppikoppi toe. Fok.
- Bakstein on Moenie ‘n doos wees nie, gaan Oppikoppi toe. Fok.
WKJ Faks na Email
-










Moenie ‘n doos wees nie, gaan Oppikoppi toe. Fok.
Oppikoppi: Sexy.Crooked.Teeth – 6 tot 8 Augustus, Northam. Suid-Afrika se grootse music festival.
Behalwe van al die baie befokte bands wat jy kan kyk, kan jy die volgende dalk beleef as jy nie te veel gekettie raak nie:
Wat jy nodig het:
Vir die first timers:
Jy kan jou hele kar vol camping gear, tafels, stoele, gas stofies, eetgerei, couches, viennas, bully beed, baked beeans, eiers, skottelgoed, beskuit, cereal, melk en 2 minute noodles pak as jy wil. Onthou net – Maandag na die groot party moet jy al daai kak terugpak. Teen daai tyd het jy nie meer 'n stem nie, jou brein is vrot kaas, jou hangover hang halfpad uit jou hol uit en jy weet nie waar jou selfoon is nie. Al wat jy wil doen is om te fokof. Dis baie makliker om vir jou drie cheap meals te koop elke dag by die kos stalletjies. Maar miskien moet jy die eerste keer bietjie suffer, so voel vry om die kak advice te ignore. Onthou, daai Maandag is 'n public holiday. Fok ja!
Hopelik sal jy meer tips en advice kry van die geharde Koppi-ganges in die comment section hieronder ook. Ons kan nie heeldag so met die lepel staan en voer nie. Die son trek water.
Check jou volgende Saterdag bo in die Klein Bar. Moenie so rondstaan nie. Koop vir die mense 'n fokken dop, man!
Hier is 'n map. I'm on a horse.